Wil jy meer weet van Frankryk en 'n lewe "a la française"?

Is jy curieuse oor hul attitudes en eetgewoontes?

Hou jy van romanse, humor, filosofie en onkonvensionele dinge? Dan is "Soos Rooiwyn" vir jou!

Om jou te help besluit, het ek 'n paar  aptytwekkertjies vir jou reggesit.

Die gallery hieronder bevat 'n paar gedigte en random bladsye uit die boek. Daar is egter nie veel om oor te dink nie, want jy kan die boek gratis aflaai.

Ja, dis reg - gratis vry en verniet!

Aangesien "Soos Rooiwyn" so-te-sê uitverkoop en uit druk is, het ek besluit om die avontuur te laat voortleef op 'n annerste manier:

 Jy kan die e-boek afaai deur hieronder te klik op die sonneblom-icon, en dan kan jy hom lekker op jou e-reader of skootrekenaar lees. En al betaling wat ek vra is dit: as jy klaar gelees het, kom "like" my Facebook blad en lewer gerus kommentaar, of epos my as jy jou kommentaar privaat wil hou.

Lekker lees!

 soos.rooiwyn@gmail.com

Inhoudsopgawe
Inhoudsopgawe

Want die lewe is 'n feesmaal...!

press to zoom
Hoofstuk inleiding
Hoofstuk inleiding

'n Bottel vol lekkerte!

press to zoom
"Dankie Jy"
"Dankie Jy"

Soos rooiwyn : voorwoord gedig

press to zoom
"die vis"
"die vis"

Een van verskeie gedigte in Soos Rooiwyn

press to zoom
Bladsy12
Bladsy12

Uittreksel uit Soos Rooiwyn

press to zoom
"verleiding"
"verleiding"

Een van verskeie gedigte in Soos Rooiwyn

press to zoom