top of page

Wil jy meer weet van Frankryk en 'n lewe "a la française"?

Is jy curieuse oor hul attitudes en eetgewoontes?

Hou jy van romanse, humor, filosofie en onkonvensionele dinge? Dan is "Soos Rooiwyn" vir jou!

​

Om jou te help besluit, het ek 'n paar  aptytwekkertjies vir jou reggesit.

Die gallery hieronder bevat 'n paar gedigte en random bladsye uit die boek. Daar is egter nie veel om oor te dink nie, want jy kan die boek gratis aflaai.

Ja, dis reg - gratis vry en verniet!

Aangesien "Soos Rooiwyn" so-te-sê uitverkoop en uit druk is, het ek besluit om die avontuur te laat voortleef op 'n annerste manier:

 Jy kan die e-boek afaai deur hieronder te klik op die sonneblom-icon, en dan kan jy hom lekker op jou e-reader of skootrekenaar lees. En al betaling wat ek vra is dit: as jy klaar gelees het, kom "like" my Facebook blad en lewer gerus kommentaar, of epos my as jy jou kommentaar privaat wil hou.

​

Lekker lees!

 soos.rooiwyn@gmail.com

​

bottom of page